Hilfe
Feedback
Suche

Oupa is hemel toe (eBook, ePUB)




Preis:
2.75 EUR*
(inkl. MWST zzgl. Versand - Preis kann jetzt höher sein!)
Versand:0.00 EUR Versandkostenfrei innerhalb von Deutschland
Partner:buecher.de
Hersteller:Babelcube Inc. (Amber Richards)
Stand:2015-08-04 03:50:33

Auf meinen Wunschzettel Partnerseite besuchen

Produktbeschreibung

Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie e-boek is geskryf van uit ´n Christelike perspektief, wat bedoel word om aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van ´n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om ´n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het ´n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in ´n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op ´n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie ´n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van ´n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan ´n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, ´n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is ´n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit ´n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan ´n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan ´n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het ons die neiging om te diep te delf. Laat toe dat die kind die gesprek lei soos wat jy die boek lees. Laat toe dat hulle vrae vra, maar beantwoord net wat hulle gevra het. Gee baie drukkies, liefde, geduld en gerusstelling. Dit sal gereeld gelees moet word vir jong kinders soos hulle die hartseer verwerk. Dit kan ´n moeilike tyd wees vir almal. Ek hoop en bid dat dit ´n waardevolle gereedskap stuk is om troos en begrip in ´n kind se lewe te bring tydens ´n baie moeilike tyd. Mag die troosting van die heilige gees almal omhels.


Weitere Informationen und der aktuelle Preis im Shop von buecher.de | Dieses Produkt auf den Wunschzettel legen
* Preis kann jetzt höher sein. Den aktuellen Stand und Informationen zu den Versandkosten finden sie auf der Homepage unseres Partners.

Folgende Produkte könnten dir ebenso gefallen